Modulekode | MBK 716 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die verwantskap tussen sport- en rekreasieaktiwiteite en toerisme. Die rol van rekreasie en sport in die ontwikkeling van toerisme word verduidelik. Die multidimensionele impak van sport en rekreasie as toerismeaktiwiteite op gemeenskappe word vanuit ’n sportbestuurs-perspektief sowel as ’n byeenkomsbestuurperspektief ondersoek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App